22/08/2021
19:41
Terwyl een van NCA Volksrust Reaksie MP lede ry merk hy dat daar vuur gemaak is in ‘n asblik naby ‘n Munisipale geboutjie. Hy vra vir bystand en gaan stel ondersoek in. Die mense wat daar staan gee weer dat hulle van die winkels daar naby is, hulle gaan die nabye perseel oopsluit om seker te maak dat alles in orde is. Alles is in orde en daar word afgestaan op die saak.
BAIE DANKIE
NCA Volksrust Reaksie MP