GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.
20 Maart 2023
Omstreeks 08:24 ontvang oproep van gewapende roof by 3 Spazashops en inbraak by Poskantoor te Lotus Gardens.
Saam met SAP Pretoria Wes.
09:07 By Lotus Gardens is verdagte aangekeer nadat hy mure gespring het.
Gelaai in PW SAP13 voertuig.
09:40 Onttrek uit Lotus Gardens.
13:20 Bystand gevra rakende voertuig botsing in Danville.
Staanaf op botsing.
Motorfiets en Toyota Carolla.
Verwittig Metro Polisie sowel as SB SAP Pretoria Wes telefonies.
14:15 MP2000 Metro Polisie op toneel sowel as PW11.
SAPS onttrek en Metro Polisie onderhandel met verdagte.
16:00 dame se voertuig by haar woning.
16:30 onttrek en afdiens.