GP Reaksie NCA
Pretoria Wes
29 Julie 2023
17:55
Bystand word gevra nadat ‘n dame selfmoord probeer pleeg het deur voor verkeer in te loop. Bystanders het haar egter uit die pad geduik. Dame het ligte beserings opgedoen.
18:18 Per Namola is nooddienste ontbied. Verw 101579.
19:24 kanselleer Ambulans.
Dame se familie onderneem om haar self hospitaal toe te neem.
19:26 onttrek vanaf die toneel.