06 Mei 2023
13:25 ontvang inligting in verband met moontlik gesteelde motorfiets in Danville gesien.
13:45 Ondersoek word ingestel en ontvang terugvoer oor waar die motorfiets is. Saak nommer is bekom.
Op toneel word die motorfiets gevind. Verdagte vlug en kon nie weer opgespoor word nie.
15:12 Staan af.