10. Ongeluk op R565, Boshoek, Noordwes


NCA NW REAKSIE
BOSHOEK

Saterdag 20/3/2021 om 07:25

Gideon ‘n oproep ontvang van John waarin hy ‘n kop-aan-kop botsing en ‘n voertuig wat brand op die R565 aanmeld.
Kittie en Gideon Erasmus het dadelik reageer en Nooddienste verwittg, waarna hulle na die toneel gegaan het. Met aankoms was daar reeds Ambulans- en Wegsleep dienste, SAPD en Brandweer is weer gekontak. Gideon het Brandweer gehelp om vuur onder beheer te kry.  Hulle het ook die verkeer gereguleer totdat Verkeer op toneel gearriveer het.

BAIE DANKIE
Dankie aan Gideon Erasmus NCA NW Reaksie/Boshoek GPF.
Kittie Erasmus NCA NW Reaksie/Boshoek GPF
Verkeer
SAPD
Brandweer en Ambulans dienste vir hul bystand.

Scroll to Top