GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.
17 Augustus 2023 ontvang inligting van moontlike ongeruimdhede wat plaasvind te Kwaggasrand.
Skakel telefonies met een van die Crime Prevention Wardens gestasioneer te SAPD Pretoria Wes.
Met hul aankoms betree ons die perseel. ‘n Huis is gestroop van alles binne en eienaar is onbekend.
Binne is daar tekens dat daar vuur gemaak was TV stukke, komberse en klere.
Geen persoon insig nie.
09:50 onttrek vanaf die toneel.
Wardens belowe om meer gereeld die perseel te besoek.