10. Swembad pomp wat gebrand het, Centurion, Gauteng

GP Reaksie NCA
Centurion
25/02/2023
10:50

DV1 het gaan ondersoek instel na hy die rook van die woning gesien kom het.
Op toneel is die krag se stroom gebreuk en DV1 het begin om die brand te blus.
Geen mediese of ander dienste was nodig nie.
11:15 verlaat toneel.

Scroll to Top