GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.
18 Maart 2023

Omstreeks 14:00 meld telefonies aan by Kol SAP Pretoria Wes vir algemene patrollie hele Pretoria Wes area.

Doel van patrollie.
Verwyder van onwettige versameling van buite bande in die omgewing waar daar gewoonlik bande gebrand word.

16:10 Staan af te Transoranje weg en Van Dalsen straat vir motorvoertuig botsing.

16:30 Life Care Ambulance MO22 op toneel.

16:46 Botsing toneel opgeklaar, onttrek vanaf toneel.

17:40 Staan terug vir die dag.