11. Gekaapte voertuig gevind te Elandspoort, PretoriaWes, Gauteng

GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.

18 Augustus 2023
09:15

Op toneel – sleutels is steeds in die aansluiter.
Niks vreemds word op daardie stadium vermoed nie.

Onttrek van die toneel.

Omstreeks 12:10 skakel ‘n inwoner my weer die voertuig. Verdere ondersoek word ingestel en bevind dat die voertuig gekaap is in Erasmia 17 Augustus 2023 laat aand.

Alle nodige dienste word gekontak.
SAPD Erasmia EM 62 lid daag op.
SAPD K9 Tracker Honde Eenheid.
SAPD Sentraal.
SAPD Pretoria Wes PW16.
PW SAPD 13.
SAPD Forensies.
SAPD Chopper.

Na ‘n lug en grond soektog na die bestuurder het ons slegs klere wat aan die beskrywing voldoen gevind maar geen bestuurder.

Nadat forensies klaar is word die voertuig verwyder na SAPD bergings perseel in Pretoria Wes.

15:50 onttrek vanaf die toneel.

Scroll to Top