23/12/2021
16:00

Bystand is gevra van Daleside Volunteers rakende ‘n man wat bewusteloos in die straat lê. NCA lede het vinnig uitgegaan na die toneel. Op die toneel is bevind dat die man het geen asemhaling of pols het nie. ER24 was gekontak en was binne 7 min op die toneel waar hulle die man dood verklaar het.

BAIE DANKIE

NCA GP Reaksie
Daleside Volunteers
ER24