NCA NW REAKSIE
BOSHOEK

Saterdag 20/3/2021 om 12:40 is ‘n ongeluk aangemeld by Gideon deur Ruaan van Phase Security. Bystand was benodig op toneel en Gideon het reageer na Total waar die ongeluk plaasgevind het. Hy het SAPD gekontak. Daar was egter geen beserings en daar is voorgestel dat die betrokke partye die nodige inligting uitruil en self ‘n saak te gaan maak by SAPD. Die trok bestuurder het geweier.
SAPD het op gedaag en albei partye is saam na die SAPD stasie om die saak oop te maak.

BAIE DANKIE
Gideon NCA NW Reaksie/Boshoek GPF
SAPD en
Phase Security