28/07/2021
20:49
‘n NCA MP Volksrust Reaksie lid gewaar ‘n man wat met ‘n wapen in die straat af stap. Ondersteuning is onderweg. Die man word sonder insidente voorgekeer en vasgestel dat dit slegs ‘n pellet is. Die man word ‘n ry geleentheid gegee na sy huis en die wetgewing word aan hom verduidelik dat ‘n wapen, selfs ‘n pellet, nie in die publiek sigbaar gedra mag word nie. Die man word veilig tuis afgelaai en daar word besluit om sommer so paar draaie deur die dorp patrollie te ry.
BAIE DANKIE
NCA MP Volksrust Reaksie