NCA GP Reaksie
05/06/2023
- Op pad huis toe het ons op ‘n ongeluk afgekom waar ‘n jong dame van 18 en haar kêrel in die pad gestaan het met ‘n BMW.
Ons het gestop en gevra wat die probleem is en die dame het baie aggressief voorgekom, nadat hulle in mense se muur vasgery het en weggery het.
SAPD is ontbied omrede die dame onder die invloed was wat bestuur het.
Die kêrel het self besluit om die voertuig weg te sleep.
Ons het sy besonderhede geneem en vanoggend vir die huis eienaar geneem dat die 2 jonges kan betaal vir die skade wat aangerig is.