23/09/2021

22:00

‘n Ongeluk is aangemeld op die R104 Rustenbyrg/Swartruggens pad. Al die nodige owehede en nooddiente is gekontak en het baie vinnig reageer en was op toneel.  Teen 23:40 is ons ingelig dat die DBV besluit het dat die bees uitgesit moes word. Alle veiligheidsmaatreëls is gevolg en om 00:00 is NCA NW Reaksie Hoof gekontak om te hoor of ek kontakte het op ‘n leeuplaas waarvan die eienaar die bees kan kom laai.
Daar het ‘n “low-bed” van Jacks-Towing daar verby gekom. Die bestuurder is gestop en die eienaar is gekontak wat vir ons die voertuig geskenk het om die bees te laai en te vervoer na die leeuplaas.
Ons staan af om 01:20

BAIE DANKIE

NCA NW Reaksie
DBV en verkeer.
Bsonderse dank aan Jacks Towing vir die skenking van die vervoer.