11. Vasgevalde vragmotor, Volksrust, Mpumalanga

23/08/2021
16:51

Een van NCA Volksrust Reaksie MP lede benodig hulp met ‘n vragmotor wat vasgeval het langs die pad en wag vir hulp om te arriveer. Kommunikasie is egter ‘n probleem en bystand word gevra aangesien hy alleen daar is. Bystand word gelewer en daar word afgestaan op die saak toe lid veilig tuis is.

BAIE DANKIE

NCA Volksrust Reaksie MP

Scroll to Top