31 Maart 2021
19:26

Charlie Bravo 1, NCA Gauteng Reaksie het op Rooihuiskraal weg gery en ‘n stilstaande voertuig waargeneem waar ‘n vrou by die voertuig gestaan het. Hy het ‘n veilig plek gesoek om, om te draai sodat hy hulp kon verleen en ondersoek in te stel. Die vrou was na ondersoek nie meer by die stil staande motor soos aanvanklik waargeneem is nie. Charlie Bravo 1 het bystand ingeroep op Centurion Operators se Zello kanaal, waarna JS1;ML1;JN1;MD1 en PW1 lede van NCA Gauteng Reaksie afgestaan het op die toneel saam met verskeie GPF lede van langs Wierdabrug GPF sektor 2 as ook Wierdabrug GPF sektor 3, wat almal betrokke was in die soektog. SJ122 het komunikasie hanteer. Daar is kontak gemaak met die vrou via Whatsapp, en sy is veilig opgespoor in Rooihuiskraal feesterein se gronde. Die vrou se pa was ook gekontak en het die situasie van die voertuig opgelos, waarna alle lede af gestaan het.

BAIE DANKIE

NCA Gauteng Reaksie.
Betrokke NCA Lede
CB1
ML1
SJ122
JS1
JN1
PW1
GPF Sector 2 & 3 Lede