GP Reaksie NCA
Pretoria Wes
08 Mei 2023 omstreeks 18:03 ontvang ‘n boodskap op Gemeenskaps groep van ‘n bejaarde man wat langs die pad lê en moontlik nie meer asemhaal nie.
18:07 staanaf te Danville.
Afriforum lid ook op toneel.
Vind dat persoon erg na alkohol ruik en baie onvas op sy voete en hy is sopnat gereën.
In die proses om hom op te help het hy weer balans verloor en weer geval in die modder.
Hy word afgevoer na sy slaap plek in Elandspoort.
18:18 persoon veilig afgelaai en in gehelp.
18:25 onttrek vanaf toneel.
.