30/09/2021
08:50
RCCF buurtwag se voorsitter het vir bystand gevra, daar was twee verdagtes vasgetrek. Verskeie lede het reageer na die toneel. Public Safety was ook genader om na die toneel te gaan. Op toneel het NCA Namola ge-aktiveer en SAPD bystand gevra en SAPD was ontbied. Telkom het ook ń verteenwoordiger na die toneel gestuur. Nadat SAPD en die Telkom verteenwoordiger op toneel gearriveer het, staan NCA lede af op toneel.
Verdagtes is in hegtenis geneem en ‘n saak van beskadiging van Telkom Infrastrukuur sou oopgemaak word.
BAIE DANKIE
NCA NW Reaksie Rustenburg
RCCF
Namola
SAPD en
Ander betrokke