30/7/2021
09:34
Hulp word ontbied nadat dames se motor onklaar geraak het. Die voertuig wil in aansluit nie. Ligging en die dame se kontak nommer word gedeel. NCA MP Volksrust Reaksie lid neem ‘n persoon saam wat meganiese bystand kan lewer en beweeg uit na toneel. Om 09:43 word inligting ontvang dat die dame reggekom het. Staan dus af op die saak.
BAIE DANKIE
NCA MP Volksrust Reaksie
Vrywilliger wat meganiese bystand bied