28/04/2022

NCA is in kennis gestel van ‘n gekaapte Toyota Quntim. In samewerking met Tracker is die voertuig vasgetrek en bestuur is oorgegee aan SAPD.

BAIE DANKIE

NCA GP Reaksie
Tracker
Alle ander rolspelers