GP Reaksie NCA
13/10/2023
17h46
Hulp word benodig op motorfiets ongeluk toneel. JMPD, National Crime Assist, die buurtwag WSRNW en ambulanse was binne 12 min op toneel sowel as First Help towing.
Twee manne op motorfietse sowel as ‘n voetganger is beseer tydens die ongeluk. Pasiënte is na Robertson – en Laratong hospitaal geneem.
Die volgende ambulans dienste was op toneel:
Help 24 EMS
Impact EMS
ER24
Netcare 911