GP Reaksie NCA
09/09/2023

Saterdag
Tyd: 10h43

Boodskap het deur gekom van ‘n verdagte wat ‘n deur gebreek het, om te steel, die bure langsaan die huis het hul “silent panic button” gedruk en Help 24 Secure het die verdagte suksesvol gevang en weer laat gaan weens die gebrek aan ‘n klaer.

Die eienaar het op gedaag en gesê hy gaan ‘n saak oopmaak. Help 24 Secure, National Crime Assist en CRS Security het die verdagte weer aangekeer.

Die eienaar het die verdagte self aan Roodepoort SAPS oorhanding en ‘n saak oopgemaak.

Almal onttrek van toneel.

BAIE DANKIE

National Crime Assist
Help 24 Secure
CRS Security
ADT Security
Dowry Security
Witpoortjie Buurtwag (WSRNW)