GP Reaksie NCA
Pretoria Wes
23 November 2023
16:45
Verlate voertuig in Danville se sleutel steeds in die aansitter.
Omstreeks 13:35 op 23 November 2023 is die betrokke voertuig gekaap in Danville.
Na bewering is die bestuurder deur wat nie gesluit was oopgeruk en die drywer is uit die voertuig geruk.
Slegs 2 verdagtes volgens drywer wat te voet was.
SAPD klagte voertuig was op toneel.
PW 50 Crime Prevention op toneel.
17:54 Almal onttrek vanaf die toneel.