GP Reaksie NCA
19/03/2023
16H00
Bystand is gevra van ‘n bejaarde dame wat hulp benodig nadat haar klein seun hulle aangeval het.
Op pad na die toneel het sy weer geskakel en gesê die klein seun het sy oupa geslaan en hy lê nou net op die vloer en beweeg nie.
Op toneel is bevestig dat die bejaarde man oorlede is.
Alle nood dienste is ontbied en die jong man is aangekeer en gearresteer.