GP Reaksie NCA
08/09/2023
18h30
‘n Jong man se knieg is gedislokeer, tydens sokker en hy verkeer in baie pyn.
Die mense van die buurt het die seun begin skuif, omdat hulle nie kan wag vir die Ambulans nie, ten spyte daarvan dat ons kapsie maak daar teen. Ons onttrek dus van die toneel.
Op toneel:
National Crime Assist