GP Reaksie NCA

18/08/2023

Bystand word gevra vanaf GPF lede in Valhalla oor gewapende huisroof in aanvang gewees.

Dame is vasgebind, reageer na die toneel
DV1 saam met een GPF lid.

Op toneel het ons verneem alreeds ‘n B-klagte is, verdagtes is alreeds weg in n voertuig.

Items gesteel uit die huis:
TV’s
Skootrekenaars
Vuurwapens o.a 9mm Pistool en jag geweer met verskeie ammunisie wat in die kluis was
Kontant
Persoonlike besittings

Geen beskrywings op verdagtes, almal mans (3) saam met bestuurder van voertuig (4)

Geen Regnr vir uitkyk nie