09 Mei 2023 omstreeks 12:15 ontvang klagte van huisbraak by verskeie huise in Elandspoort.
Op toneel vind ek dat deur slotte gebreek is om toegang te verkry.
Een huis is daar deur die dak ook toegang verkry, by (200+) is dit 2de inbraak sedert Sondag.
Geen SAPS het uitgekom nie en ek vervoer n Klaer na SAPD PTA Wes om Saaknr te kry.
Mas nr is beskikbaar.
13:36 Klaer veilig terug by woning.
Staan terug vanaf die klagte.