13. Onwettige kabel konneksie te Elandspoort, Pretoria Wes, Gauteng.

GP Reaksie NCA
Verslag
Pretoria Wes.

24 November 2023
10:00

13:40 Maak telefonies kontak met CoT Illegal Connections eenheid.
MP1051 staan af. Nodige elektriese inspekteurs word gekontak.

CoT Electricity Inspekteurs op toneel knip onwettige kabels af en ‘n stywe boete word uitgeskryf aan die oortreders.

16:01 Alle dienste onttrek vanaf die toneel.

Scroll to Top