13. Positiewe arresstasie, Krugersdorp, Gauteng

GP Reaksie NCA
17/06/2023
16H01

 

Het ‘n oproep gekry vir Munsieville van 2 verdagtes wat eienaar van winkel probeer roof het.

Ons het altwee verdagtes gekry en is inhegtenis geneem vir Besigheidsroof.

Staan af van toneel.

Op toneel:
Nasional Crime Assist
SAPS Krugersdorp

Scroll to Top