24/09/2021
19:42
Verdagtes wat by die AGS Kerk Vanderbijlpark Noord, aan die kerksaal se deure peuter is opgemerk op die kameras buite die kerk. Die kerk perseel is nagegaan en die verdagtes was reeds weg.
BAIE DANKIE
NCA GP Reaksie Vanderbijlpark
Rescom Sekuriteit
SAPD.