GP Reaksie NCA
04/10/2023
Tyd: 10h39
Op toneel vind ons dat die man in die middel van die pad lê en het die pad toegemaak met die bakkie voor die voetganger, WSRNW Buurtwag het die pad agter my bakkie toe gemaak met cones en so wel as first Help towing.
Het in kontak gekom met Namola en die voetganger is met Staats Ambulans hospitaal toe geneem na Helen Joseph toe.
Die volgende was op toneel as volg:
National Crime Assist
WSRNW (Neighborhood Watch)
EC Security
First Help
EMS staats
JMPD