14. Bande word verwyder en na SAP geneem, Pretoria Wes, Gauteng

GP Reaksie NCA
Pretoria Wes
19 Maart 2023

Omstreeks 14:00 op patrollie.
Kol. is telefonies inkennis gestel dat ons weer beskikbaar en op die pad is.

Onwettige rondlê  en versamelling van buite bande word verwyder om die brand daarvan te voorkom en na die SAP geneem.

18:00 staan af te Kenyonstraat Danville.
Reel vir Beradings dienste na n afsterwe van n jong man wat oorlede is in voetganger botsing.

20:30 onttrek vanaf Danville.

Scroll to Top