GP Reaksie NCA
Pretoria Wes

12 Oktober 2023
11:05

 

Wendy-huis aan agterkant van hoofhuis is aan die brand.
Gedeelte van hoofhuis besig om ook te brand.
Brandweer is op toneel.
12:22 Brandweer het onttrek.
12:25 Onttrek vanaf die toneel.