14. Man inmekaar gesak langs die voertuig, Danville, Gauteng.

NCA GP Reaksie
Pretoria Wes.

25 November 2023
07:35

‘n SAPD lid reël vir nood dienste.
Namola staan ons by GPG verwys 10675.

Baie dankie aan alle dienste op toneel:

PW145.
Netcare 911  RV76.
Emergancy Medical Services PR0001-T.
Berader Simone van Best Care.
Tulisma Begrafnis Ondernemers.

Scroll to Top