GP Reaksie NCA
Pretoria Wes
16 September 2023
07:10
Met behulp van K9 Eenheid wor daar in
verskeie vertrekke positief gereageer op reuke. Die operasie was suksesvol.
09:33 einde van operasie.
Alle rolspelers onttrek vanaf die toneel.
BAIE DANKIE
NCA GP Reaksie
TRT Tactical K9 Eenheid
SAPD