14. Voertuig inbraak, Rustenburg, Noordwes

Op Woensdag 20/01/2021

01:55 het Dawie Erasmus verneem dat daar by een van die inwoners in die Donkerhoek/Rietvlei area, iemand besig was om by sy bakkie in sy erf in te breek. Die venster was reeds gebreek.  Niks is egter gesteel nie.  Die eienaar het ‘n beskrywing van die inbreker gee.  Ons het die area gefynkam maar kon ongelukkig niks of niemand in die area sien of kry nie.

BAIE DANKIE

Dawid Erasmus NCA NW Reaksie/ RCCF Rustenburg/Donkerhoek/Rietvlei, asook Mev Erasmus RCCF, wat om 04:00 afgestaan het op die saak.

Scroll to Top