14. Vrou sak inmekaar by die dobbelhuis in Danville.

GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.

31 Augustus 2023
17:27

Op die toneel vind ons as volg:
Dame (dogter) 14 jaar oud reageer glad nie.
Vel kleur bleek en nat met aanvoelling.
Dogter word opgeneem in Pretoria Wes hospitaal waar sy nodige behandeling sal kry.

17:51 onttrek by hospitaal, om haar “ouers” inkennis te stel.

Die dogter was soek vir ongeveer 2 jaar nabewering was sy ontvoer gewees, en het ons in samewerking met Afriforum RATA gekontak rakende minder jarige dogter..

Saak sal opgevolg word.

19:50 Staan terug vanaf die saak vir nou.

Scroll to Top