GP Reaksie NCA
Pretoria Wes
15 September 2023
17:29
17:35 op toneel saam met CMS Special investigations.
Jong 24 jarige man is teenwoordig.
Die huis ruik na Dagga rook.
Buite op die agterstoep vind ons 2x tuisgemaakte Dagga pype.
Ek raai die dame aan om ‘n Beskermingsbevel teen die Huurders uit te neem.
Die jong man word aangespreek.
18:07 onttrek vanaf die toneel.