GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.

09 Mei 2023 omstreeks 17:39 ontvang noodroep op Noodgroep in verband met ‘n siek persoon in Danville.

Op toneel word ‘n 45 jarige man op st bed gevind. Die persoon is oorlede.

Per Namola ontbied ons ‘n Staats Ambulans.

18:15 Gauteng Medical op toneel en verklaar persoon as oorlede.

18:23 Kapelaan Xx op toneel vir nodige berading.

18:35 Helpmekaar Ondernemers op toneel.

19:03 Ondernemers verlaat die perseel.

Ons onttrek vanaf die toneel.