GP Reaksie
Pretoria Wes.

12 Oktober 2023
15:35

Verdagte het ernstige brandwonde opgedoen.

PW12 daag op en verwyder die verdagte van die toneel na Pretoria Wes Hospitaal.

Metro diefstal ondersoek beamptes op toneel.

Lede van Elektrisiteit vanaf Fortsig is ook op toneel.

Omdat niemand n saak open nie is die verdagte medies behandel en ontslaan.

Die oorsaak van sy dade het krag onderbreking veroorsaak in die hele Danville, Elandspoort, West view,  Phillip Nelpark.

17:36   Onttrek vanaf die toneel.