26/09/2021
00:01
Vier verdagtes het ‘n gat deur ‘n muur gebreek, aan die R59 se kant van die perseel. Hulle het by drie verskillende afdelings van die gebou probeer inbreek en geslaag deur die diefwering oop te breek by ‘n venster en ‘n deur se slot af gebreek. Hulle het gepoog om 4 ton se koper spoele te steel. Verskeie toerusting is agter gelaat toe verdagtes van die toneel vlug. Die saak word ondersoek.
BAIE DANKIE
NCA GP Reaksie Midvaal
Natnol Sekuriteit
SAPD
Afri Guard
Bestuurders van die Maatskappy