GP Reaksie NCA
Pretoria Wes
18 September 2023
13:17
Op die toneel:
‘n Baie emosionele dame skree onsamehangend en gooi iets na die huis wat ‘n venster breek.
Sy word beveel om die perseel onmiddellik te verlaat en sy gee gehoor aan die versoek.
Sy probeer egter by ‘n ander erf in ry, maar word verhoed.
Vrou beweer sy is beroof van ‘n baie groot bedrag asook als wat sy gehad het. Sy is nie bekend in die area nie.
Daar word gemeld dat SAPD gekontak word en sy besluit om self die area te verlaat.
13:41 onttrek vanaf die toneel.