GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.

20 Junie 2023 omstreeks 10:40 word bystand gevra vir persoon wat Ambulans benodig in, Danville.

Op toneel vind ons as volg:

‘n Jong man ongeveer 30 jaar oud in die hoek van die erf en hy woon nie by die Adres nie.

Dis duidelik dat die persoon nie weet wat om hom aangaan nie.

Spraak onduidelik.
Oë staar net.

Ontbied Ambulans deur Namola.

A0998 Gauteng Emergency op toneel. vervoer pasient na Pretoria Wes Hospitaal.

11:51 Staan terug vanaf die klagte.