GP Reaksie NCA
Pretoria Wes

22 September 2023

Op toneel:
‘n Seun reageer op die oog af nie, maar hy haal asem.

Ek was nie ingelig dat Ambulans reeds gereël is nie.

12:11 Gauteng Emergency A0726 op toneel, volgens Ambulans personeel is dit moontlik dwelm oordosis.

12:30 Ambulans onttrek.

Patient P2 na Kalafong Hospitaal

12:31 onttrek vanaf die toneel.