21/01/2021
Natalie Grant van NCA NW Reaksie se seun het haar 23:45 geskakel om te kom bystand lewer. Daar het ‘n verdagte oor die heining geklim van die huis vriende waar hy oornag het. Hulle het hom wegfejaag maar hy het net weer terug gekom. NCA NW is op bystand geplaas. Haar seun het die huisbewoners aangesê om hulle paniek knoppie te druk.
Daar was 2 ADT voertuie, 5 SAPD voertuie en ‘n paar van die Santolina Patrollie groep.
Hulle het omgegaan in die bos spore gekry. Hulle het skaars omgloop toe hulle iemand by die swembad hoor praat dat hulle moet vlug hulle gaan gevang word. Met hulle terugkeer na waar hulle was by die bos het hulle vars voetspore gekry. Hulle was ‘n derde en ‘n vierde keer teruggekom. NCA K9 is ontbied. Willie Human en Boet en Boela Vermaak het met hulle K9’s kom bystand lewer. Willie se K9 het spoor gekry. Die spoor is gevolg van huis tot huis en van daar tot waar die spruitjie is in Pendoring. Na dese het alles rustig geraak en omstreeks 05:00, 22/01/2020 het ons afgestaan op die saak
BAIE DANKIE
NCA NW REAKSIE
Natalie Grant
NCA NW REAKSIE & K9
Boet Vermaak
Boela Vermaak
Willie Human
ANDER ORGANISASIES
ADT
SAPD
Santolina Patrollie