GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.

24 Oktober 2023
09:12

By navraag blyk als onder beheer te wees maar die drywer van eie TLB se die mense pls in hulle werk.

Dadelik kontak Direkteur Waste Management en se dat op toneel is.
Inspekteur J daag ook op en als raak rustig.

By nadere ondersoek van die omgewing vind ons onder in digte bos n lê plek van sluipslapers.

Inspekteur vra dat die mense moet vra om hul goed te verwyder anders word dit more verwyder.

12:00 Vier trok vragte gemors is verwyder en ons sal more oggend weer voortgaan.

Inspekteur, TLB en ek ontrek uit Mauserstraat steeg Elandspoort.

Omstreeks 17:30 spoor ons die sluipslaper op en vra haar beleefd om haar goed te verwyder voor 07:00 volgende dag.

Sy begin sommer dadelik skoon maak.

18:10 Onttrek vanaf die steeg in Mauserstraat Elandspoort.