22 Januarie 2021
Omstreeks 17:52 ontvang ons ‘n boodskap op NCA Noordwes Reaksie dat hulp benodig word met
die soektog na die 24 jarige Vicky Maré wat vermis word. Sy bakkie is omstreeks 11:00 langs ‘n klein
plaas dam gevind. Boet Vermaak met sy K9 honde het Willie Human en sy K9 kom oplaai en hulle is
vergesel deur Johan Wannenberg en sy seun Wian.
Die span arriveer 20:27 op toneel. Daar was ongeveer 15 voertuie op toneel.
Volg die skakel om meer te lees https://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/01/NCA-Soektog-na-vermiste-persoon-Groot-Marico-Noordwes.pdf