GP Reaksie
Pretoria Wes.
25 Oktober 2023
07:30
08:03 Eerste trok daag op.
By nadere inspeksie waar sluipslapers slaap merk ek dat meeste goed verwyder is niemand insig.
Tydens die skoonmaak proses is al die sakke klere en rondlê goed op ‘n hoop gestoot en die struike word ook plat gestoot.
11:36 3 x trokke vol gelaai en onttrek na die dumps.
1 trok se waterpyp het gebars en wag ons nou vir die werktuigkundige.
13:06 Werktuigkundige daag op.
13:30 Pyp op trok herstel en onttrek.
Per whatsapp stel word die Direkteur van Waste Management sowel as Inspkteur in kennis ivm met huidige situasie.
13:35 Onttrek vanaf die toneel.