19. Bystand word verleen aan Waste Management Pretoria, Gauteng

GP Reaksie NCA
Pretoria Wes

25 September 2023 bevestig met die Direkteur van Waste Management vir die vergesel van 5 vullis trokke in die Danville Elandspoort area vanaf 20:00.

Ons roete was Elandspoort met 2 trokke.

Die rede vir die vergesel van trokke is omdat die drywers nie die area ken nie.

00:32 al 5 trokke is vol en onttrek uit ons area terug na die Rosslyn Depot.

00:34 onttrek vanaf die begeleide.

Scroll to Top