26/01/2021
Omstreeks 11:45 is Zach de Beer, NCA GP Reaksie, ontbied deur ‘n lid in gemeenskap om ondersoek in te stel na wat in hulle straat aangaan.
Op pad na hul huis het ek verby n huis gery waar ‘n klomp vergader het en voor baie van die bure se huise het voertuie gestaan sonder toestemming. NCA GP Reaksie hoof het SAPD en Metro gekontak. Byna half uur later het dit geblyk of hulle begin oppak. Hulle het egter nie dadelik uitmekaar gegaan nie. Ons staan af op die saak.
BAIE DANKIE
NCA GP REAKSIE Hoof, en lede betrokke
SAPD